DIE DORMER
- Dormer boere en boerinne
- Feb 6, 2020
- 1 min read
Karkaskwaliteit
Maksimum vleis vir geld
Hoë uitslagpersentasie
Vroeg markklaar slaglam
Uitstekende resultate in voerkraal
Goeie voeromsetverhouding
Funksionele Doeltreffendheid
Hoë vrugbaarheid
Lam maklik - klein lam met geboorte
Raak maklik herbeset
Uitstekende moedereienskappe
Meerlinge
Lang teelseisoen
Geskik vir kruisteling en suiwerteling
Hoekom Dormer?
Ideaal vir kruisteling met enige ras
Klein, lewenskragite lam by geboote
Vinnige groeivermoë
Kwaliteit karkasse
Ideale voerkraal lam
Vrugbaarheid
Onbeperkte teelsiklus
Vroegrypheid
Aanpasbaarheid regoor SA
Hoë lam- en speenpersentasieIdeale vleisbouvorm
Nie-selektiewe vreters
Baie melk

Komentarai